Wie is God?

Daar word hiermee gepoog om bo alle twyfel vas te stel wie die ware God is. Is dit Jahweh of is dit Allah, of is dit dalk albei? Die twee grootste godsdienste in die wêreld is die Christendom – waarvan die meerderheid Rooms-Katolieke is – en Islam. Jahweh is die God van die Christene en […]

Die Doel van hierdie Boek

Wie is die enigste ware lewende God? Dit is waaroor hierdie boek gaan. Daar is baie verwarring by baie mense wat nie weet wie die ware lewende God is nie. Baie mense is van mening dat Jahweh (of soms gespel Yahweh, die uitspraak van die Hebreeuse naam vir die God van die Bybel), die God […]